Die Jacob Zuma

Andrew Donaldson skryf onlangs in die Cape Times oor ‘n Jacob Zuma. Dié Jacob Zuma is jou vierde brandewyn en Coke in een sessie. Hoekom ‘n Jacob? Want dit is daai tyd wat jy begin oorskuif na die vrouens op die ander punt van die kroeg.

Lewer kommentaar

Leave a Reply