Hy word ´n hoerkind genoem.
Sleutelwoord Argiewe:Herman Lategan
Hoerkind
Die skywerjoernalis Herman Lategan se blitsverkoper, Hoerkind: Die memoires van ʼn
randeier, is deur die bekroonde akteur en teaterskepper Margit Meyer-Rödenbeck in ʼn
toneelstuk verwerk.
Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse
Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol.
Bekendstelling: Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse
Protea Boekwinkel en Penguin Random House nooi jou uit na die bekendstelling van Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse deur die immergewilde skrywer Herman Lategan.
#Woordfees Jack Parow Die ou met die snor by die bar
Jack Parow het meer as 7 miljoen aanhangers op YouTube, CD-verkope van oor die 100 000, en sy lirieke word as van die bestes in Afrikaans beskou.