Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik.
Sleutelwoord Argiewe:Gys Loubser
CRYBABY
Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus.
Boklied
’n Aantal ietwat verloopte toneelspelers kom bymekaar in ’n tyd van krisis in ’n geslote ruimte – ’n gestig, ongebruikte saal of dalk net ’n gevangenis.
Boesman en Lena
Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie.
Atropa: Die wraak van vrede
In ’n wêreld verskeur deur oorlog, ongelykheid en die nalatenskap van kolonialisme, tref Atropa soos ’n pyl in jou vlees.
Woordedief
Woordedief is ‘n stoute kalant wat jaloers is op almal wat kan lees en alles probeer om woorde, stories, letters, sinne en sommer enige rondloper gedagtes te steel tot groot ontsteltenis van kinders wat baie graag wil leer lees en spel en skryf en natuurlik veral die stories wil hoor.
Niël Rademan – Klassiek tot Kabaret
Die gedugte duo van Niël Rademan en Lucas Heinen voer menige genres uit en dié konsert is geen uitsondering nie. Klassiek tot Kabaret bestaan uit bekende virtuose melodieë vir trekklavier en klavier, sowel as en liedere uit musiekspele, selfgeskrewe musiek en klassieke treffers.
Rondomtalie / Marry-Go-Round
Kan Mahesh vir Olivia en Alan help om hul huwelik van 12 jaar te red nadat Olivia vir Alan op die kombuistafel met ’n ander vrou betrap het?
Woordedief – opvoedkundige teater reis die land plat
Woordedief is ‘n stoute kalant wat jaloers is op almal wat kan lees en alles probeer om woorde, stories, letters, sinne en sommer enige rondloper gedagtes te steel tot groot ontsteltenis van kinders wat baie graag wil leer lees en spel en skryf en natuurlik veral die stories wil hoor.
Die een wat bly
Die een wat bly is deels droom en deels getuienis.