Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie.
Sleutelwoord Argiewe:Veronique Jephtas
Mavis mettie Marbles
Daar is Crown-visolie, en dan is daar crowns op Mavis se kop … en let’s face it, nie alle queens loep rond met regte crowns op hulle koppe of wôd agtevolg deur accolades en praises nie.
Double Trouble: Bettie innie selle en Chronicles vannie Lavis
Twee vir die prys van een!
My kroon se krank
Mej. Suid-Afrika 2019, Zozibuni Tunzi, is so pas as Miss Universe gekroon en natural hair is nou meer in as ooit.
Terug skool toe op Jeugdag met die Suidoosterfees
Die klaskamer is ’n reeks kort plek-spesifieke produksies.
Al dra ’n aap ’n goue ring
Hierdie klug steek die draak met mense wat behep is met transformasie en politieke korrektheid.
Tabula rasa
Sy wil nie gekondisioneer word nie. Nie op só ’n manier nie.
