Sewe jong dramaturge se verhoogstukke is die afgelope naweek tydens die 18de Suidoosterfees vir die eerste keer op die planke gebring.
Sleutelwoord Argiewe:Margot Kotze
Suidoosterfees se jong sterre skitter
Die NATi Jong Sterre vir 2021 is Margo Kotze, Andrico Goosen, Fabian Rainers, Xolisa Ngubelanga, Carlo Daniels, Gerhard Visagie en Misha Krynauw.
Al dra ’n aap ’n goue ring
Hierdie klug steek die draak met mense wat behep is met transformasie en politieke korrektheid.
