Kunstekaap, in samewerking met die Suidoosterfees, bring Xolisa Ngubelanga se drama It’s My Baby tot 1 Oktober op die planke.
Sleutelwoord Argiewe:Xolisa Ngubelanga
NATi se jong sterre skitter by Suidoosterfees
Sewe jong dramaturge se verhoogstukke is die afgelope naweek tydens die 18de Suidoosterfees vir die eerste keer op die planke gebring.
It’s My Baby
Na die moord op haar man sukkel mevrou Hollard om haar plaas aan die gang te hou.
Suidoosterfees se jong sterre skitter
Die NATi Jong Sterre vir 2021 is Margo Kotze, Andrico Goosen, Fabian Rainers, Xolisa Ngubelanga, Carlo Daniels, Gerhard Visagie en Misha Krynauw.