Kaartjieverkope het pas geopen vir Lara Foot se Othello deur William Shakespeare, ’n produksie met ’n uitmuntende rolverdeling en skeppende span wat van 6 April tot 4 Mei 2024 sy Suid-Afrikaanse buiging maak in die Pam Golding-teater van die Baxter.
Sleutelwoord Argiewe:Carlo Daniels
Woordtrofees-benoemings 2022
Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak.
Terug skool toe op Jeugdag met die Suidoosterfees
Die klaskamer is ’n reeks kort plek-spesifieke produksies.
NATi se jong sterre skitter by Suidoosterfees
Sewe jong dramaturge se verhoogstukke is die afgelope naweek tydens die 18de Suidoosterfees vir die eerste keer op die planke gebring.
Suidoosterfees se jong sterre skitter
Die NATi Jong Sterre vir 2021 is Margo Kotze, Andrico Goosen, Fabian Rainers, Xolisa Ngubelanga, Carlo Daniels, Gerhard Visagie en Misha Krynauw.
Onweer
Carlo Daniels is Onweer se dramaturg. Hy behartig ook die regie en vertolk een van die hoofrolle teenoor Abigail Mei. Geweld teenoor vroue kom in die stuk onder die loep. Die ouderdomsperk is 14 jaar. 28 Maart tot 6 April 2019, Alexander Bar, Café & Theatre, Kaapstad
Platteland
Platteland is ’n samestelling van David Kramer-liedjies, gesing deur David Kramer, Carlo Daniels en Anray Amansure.
Die vlammende fez
Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë, vervleg met verse oor die wêreld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis.
#SOF Vocal Mania
Vocal Mania maak spesiaal deel uit van die Suidoosterfees se tema: Winde van verandering, om gehore dié jaar oor die volle spektrum te vermaak.
A Town Called Fokol Lutho
A Town Called Fokol Lutho is iets oorspronkliks: ‘n humoristiese a cappella musiekblyspel.