Opkomende dramaturge wat graag hulle werk op ’n professionele verhoog wil sien, kan nou aansoek doen vir deelname aan die Jong Sterre-mentorskapprogram.
Sleutelwoord Argiewe:Jana Hattingh
Finaliste van Kunstekaap en die Suidoosterfees se dramafees vir hoërskole
Die ses hoërskool-drama-groepe wat dit in die finale ronde van Kunstekaap en die Suidoosterfees se Hoërskole-dramafees gaan uitspook, is pas aangekondig.
Terug skool toe op Jeugdag met die Suidoosterfees
Die klaskamer is ’n reeks kort plek-spesifieke produksies.
Puik vermaak vir almal by die Suidoosterfees
Die Suidoosterfees doen sy slagspreuk, “’n Fees vir almal!” in 2021 gestand met ’n verskeidenheid produksies wat van 26 April tot 2 Mei by Artscape opgevoer word.
Die Suidoosterfees raak feestelik met kleiner, intieme program
Van 26 April tot 1 Mei 2021 bied die Suidoosterfees ’n kleiner, intieme fees as gewoonlik aan.
Spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue
Kunstenaars wat vroeër vanjaar optredes in Suidoosterfees-produksies moes kanselleer as gevolg van die Covid-19-pandemie, het talente saamgesnoer in ’n spesiale musiekvideo wat Suid-Afrikaanse vroue vir hul inspirerende diens aan die gemeenskap eer.
World in Union
In een van die Suidoosterfees vlagskip-produksies wat vir die 2020-feesprogram geskeduleer was, sou PJ Powers en haar orkes saam met die Tygerberg-kinderkoor opgetree het.