Die Baxter se feesseisoen en Oujaarsaandpartytjie bevat komedie, musiek en dans deur top Suid-Afrikaanse kunstenaars

Die somer begin met die Baxter se feestyd vir komedie, musiek en dans met top Suid-Afrikaanse kunstenaars, wat ‘n hoogtepunt bereik in die uiters gewilde en opwindende Oujaarsaandpartytjie op 31 Desember.

Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot

September is Erfenismaand, en die Suidoosterfees vier vanaf die 21ste dié spesiale gebeurtenis op Suid-Afrikaners se kalender met twee Lockdown Legato-aanbiedings: Kaapsentriek en Maestro’s en mentors.

Suidoosterfees Inryteater Program

Feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak
en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.

Fiëstas – die benoemdes

Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.