Vocal Mania maak spesiaal deel uit van die Suidoosterfees se tema: Winde van verandering, om gehore dié jaar oor die volle spektrum te vermaak.
Sleutelwoord Argiewe:Loukmaan Adams
#KKNK Liewe Heksie : Flower Power
Levinia is ’n dollatjie wat al vir meer as 50 jaar bekoor.
Vocal is lekker
Die kunstenaars neem a cappella na nuwe hoogtes deur hul besondere musikale instink en vermoëns.
Brother Love
Op hulle eie is hulle dinamiet. Saam is hulle plofbaar. Die uiters talentvolle broers, Emo en Loukmaan Adams, is huishoudelike name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Nou is hulle saam by die fees om jou met hul onweerstaanbare sjarme en altydteenwoordige broederlike wedywering te oorrompel. Vervaardigers en teks deur Emo Adams, Loukmaan Adams en Basil Appolis. …
‘n Plekkie in die Son … Mitchells Plain se Mense
’n Plekkie in Die Son … Mitchells Plain se Mense is unieke musiekteater met bekende kunstenaars wat storievertellings en liedjies met skreeusnaakse komedie, hip-hop-ritmes en danse kombinee
Breyani
In Breyani fokus die immergroen David Kramer op volksmusiek van die Kaap.
KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai
Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.
Kanna-toekennings 2009
Die wenners van die Absa KKNK Kannas is Vrydag by Buffelsdrift net buite Oudtshoorn bekend gemaak.
