Daar is Crown-visolie, en dan is daar crowns op Mavis se kop … en let’s face it, nie alle queens loep rond met regte crowns op hulle koppe of wôd agtevolg deur accolades en praises nie.
Sleutelwoord Argiewe:Basil Appolis
Vocal is lekker
Die kunstenaars neem a cappella na nuwe hoogtes deur hul besondere musikale instink en vermoëns.
Brother Love
Op hulle eie is hulle dinamiet. Saam is hulle plofbaar. Die uiters talentvolle broers, Emo en Loukmaan Adams, is huishoudelike name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Nou is hulle saam by die fees om jou met hul onweerstaanbare sjarme en altydteenwoordige broederlike wedywering te oorrompel. Vervaardigers en teks deur Emo Adams, Loukmaan Adams en Basil Appolis. …
