Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Sanell Aggenbach
#Aardklop Atopia – Sanell Aggenbach
Vanjaar se feeskunstenaar, Sanell Aggenbach, se solo-uitstalling, Atopia, is ’n vernuwing en voortsetting van haar intense belangstelling in ikebana.