#Aardklop Atopia – Sanell Aggenbach

Vanjaar se feeskunstenaar, Sanell Aggenbach, se solo-uitstalling, Atopia, is ’n vernuwing en voortsetting van haar intense belangstelling in ikebana, die Japannese kuns van blommerangskikking.

Geïnspireer deur die dissipline van ikebana, wat elemente insluit van onder meer balans, formaliteit, spiritualiteit en intuïsie, skep die kunstenaar ’n reeks botaniese vorms wat terselfdertyd delikaat en speels is.

Genre: Kuns
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Kaartjies: Gratis
Plek: NWU-galery – Puk-kampus, Potchefstroom
Datum: 6 – 10 Oktober

Aardklop 2015

Atopia – Sanell Aggenbach,
Roekeloos,
16 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar