Lynelle Kenned, ‘n gegradueerde van die UCT Operaskool, is ‘n Multidissiplinêre Uitvoerende Kunstenaar, TV-aanbieder, en Media Persoonlikheid.
Sleutelwoord Argiewe:Stefan Lombard
Spesiale konsert ter ere van musiekpedagoog
Van Suid-Afrika se voorste uitvoerende musici sal op Sondagmiddag 21 Oktober die geleentheid kry om hulde te bring aan die bekende musiek- en klarinetpedagoog, Leon Hartshorne.
Cabaret the Musical
Cabaret the Musical is tans by Theatre on the Bay in Kampsbaai, Kaapstad.
State of Grace
Die eerste vertoning op tuisgrond is nie net ‘n herontmoeting met Suid-Afrikaanse gehore nie, maar ook met kunstenaarsvriend en begeleier.
