Klassieke musiek in die donker. Poulenc, 18 Mei 2016 om 20h00 by Youngblood in Kaapstad.
Sleutelwoord Argiewe:Daniel Prozesky
Spesiale konsert ter ere van musiekpedagoog
Van Suid-Afrika se voorste uitvoerende musici sal op Sondagmiddag 21 Oktober die geleentheid kry om hulde te bring aan die bekende musiek- en klarinetpedagoog, Leon Hartshorne.
