Van Suid-Afrika se voorste uitvoerende musici sal op Sondagmiddag 21 Oktober die geleentheid kry om hulde te bring aan die bekende musiek- en klarinetpedagoog, Leon Hartshorne.
Sleutelwoord Argiewe:Leon Hartshorne
Musiekonderrig word onder die loep geneem
Suid-Afrika se musiekonderwysers trek van 25 tot 28 Maart by die Musieksentrum Hugo Lambrechts in Parow saam vir hul vereniging se jaarlikse kongres.