Die bekroonde Broadway- en West End-musiekblyspel, Chicago, sal vanaf Woensdag, 27 Augustus tot Sondag, 28 September 2025 by Kunstekaap, Kaapstad op die planke wees en daarna vertrek na die Montecasino’s Teatro, Johannesburg vanaf Vrydag, 3 Oktober tot Sondag, 9 November 2025. Kaartjies is te koop by Ticketmaster.co.za
Sleutelwoord Argiewe:Fred Ebb
Cabaret the Musical
Cabaret the Musical is tans by Theatre on the Bay in Kampsbaai, Kaapstad.