Die uitstalling ontaard in ’n aand met ’n snaakse jong vrou, ’n Weense worsie en ’n ma wat nog nie heeltemal gereed is om aan te beweeg nie.
Sleutelwoord Argiewe:Nardus Engelbrecht
Add my op die groep
In Add my op die groep nooi Christie van Niekerk gehore uit om lekker te lag vir al die lawwigheid van die mensdom, met energieke storievertellings en opwindende perspektiewe.
Rock ‘n Roll Engele
‘n Versameling liedjies deur Valiant Swart wat die vroulike karakters besing wat sy lirieke bevolk oor ‘n loopbaan van meer as 34 jaar.
Drie kaalkoppe kuier tesame
Drie gesoute reisigers op die agterpaaie, ompaaie en kortpaaie van die lewe – Koos Kombuis, Dana Snyman en Erns Grundling.
NATi se jong sterre skitter by Suidoosterfees
Sewe jong dramaturge se verhoogstukke is die afgelope naweek tydens die 18de Suidoosterfees vir die eerste keer op die planke gebring.
