Platteland
Platteland is ’n samestelling van David Kramer-liedjies, gesing deur David Kramer, Carlo Daniels en Anray Amansure.
Platteland is ’n samestelling van David Kramer-liedjies, gesing deur David Kramer, Carlo Daniels en Anray Amansure.
Maar dit is veel meer as net ’n konsert met liedjies. Dit is ’n belewenis.
* Debuut *
Met: David Kramer, Carlo Daniels, Anray Amansure, Nick Turner, Sean de Vries (baskitaar), Dylan Roman (trekklavier) en Kerryn Torrance (viool)
Regie: David Kramer
Teks: David Kramer
Musiek: David Kramer
Produksiebestuurder: Renaye Kramer
Vervaardiger: DK Productions
Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R135 (R150 by die deur)
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 31 Maart & 1 April 2018
KKNK 2018
Platteland

Platteland
Roekeloos
2.5
