Na die moord op haar man sukkel mevrou Hollard om haar plaas aan die gang te hou. Geregtigheid seëvier wanneer Sipho tronkstraf kry vir die moord, maar ’n wending volg wanneer mevrou Hollard se seun Robert daarop aandring dat Jacob, Sipho se vader wat ook op die plaas werk, onskuldig in die pad gesteek word. Wantroue heers op die werf terwyl Robert se wens eerbiedig word. Dinge bereik breekpunt wanneer Precious, wat in die plaashuis werk, van kraamverlof terugkeer met ’n baba en die nuus dat Sipho vrygelaat is.
Skrywer: Xolisa Ngubelanga
Regie: Gaerin Hauptfleisch
Met Stephanie Hough, Zhikona Jacobs, Sizwe Msuthu en Sonwabo Mpandle
Datum: 2 Mei 11:30
Tydsduur: 60min
Venue: NATi Arena
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjieprys: R80

