Sy wil nie gekondisioneer word nie. Nie op só ’n manier nie.
Plaas haar in ’n vertoonkas. Stroop haar tot op die been en maak haar jou pop.
Tabula rasa is meer as woordkuns – dis ’n menslike eksperiment.
Die stuk bied ’n unieke blik op die mens as heerser, kondisionering en die wetenskap.
En niks is eenvoudig nie …
Met: Elizabeth van Vuuren, Nicolette van Schalkwyk, Dijan Botha, Danya van der Merwe, Marilize du Plessis, Gizela Conradie, Veronique Jephtas en Kyla Jansen
Teks: Nicolette van Schalkwyk
Stel- en beligtingsontwerp: Ilge-Mari Schutte
Kostuums: Kyla Jansen
Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 40 minute
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: kykNET Fismer, Stellenbosch
Datum: 3 Maart 18:00 | 9 Maart 16:00
Woordfees 2018
Tabula Rasa
Tabula Rasa
Roekeloos
2.5