Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie.
Sleutelwoord Argiewe:Kieran McGregor
An Unromantic Comedy
An Unromantic Comedy, geskryf deur Rosalind Butler en geregisseer deur Craig Freimond, is ‘n skreeusnaakse romantiese komedie oor vroeë 30’s verhouding chaos, in die Baxter Studio, vir ‘n beperkte seisoen, van 4 tot 15 Februarie 2025 om 20:00, met Saterdag matinees om 15:00.
