Ses gesinne soek elk ’n sonplekkie in die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika, waar dinge nie aldag so vreeslik nuut is nie.
Sleutelwoord Argiewe:Carla Smith
Altaar
Sewe vriende, Model C-born frees, gaan stap vir oulaas saam in die Sederberge voordat hul lewens verskillende rigtings inslaan.