NRNNSA of die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika
Ses gesinne soek elk ’n sonplekkie in die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika, waar dinge nie aldag so vreeslik nuut is nie.

Want transformasie is al wat tel! Dis ’n bitter snaakse, fel kompetisie.

Dié satiriese stuk is oorspronklik by die US Drama Departement ontwikkel.

Met: Reuben Murphy, Kristin Pienaar, Hendrik Nieuwoudt, Carla Smith, Devonecia Swartz, Conradie van Heerden en Lara de Bruijn

Regisseur: Mercy Kannemeyer

Teks: Die Geselskap
Tegnies: Alexander Brits
Vervaardiger: Kunstetrust

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/14 jaar
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R90 | R100 by die deur
Plek: HB Thom-laboratorium, Stellenbosch
Datum: 2 Maart 20:30 | 4 Maart 13:00 | 8 Maart 13:00
Woordfees 2018


NRNNSA of die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika

NRNNSA of die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply