#Woordfees Jack Parow Die ou met die snor by die bar

Jack Parow het meer as 7 miljoen aanhangers op YouTube, CD-verkope van oor die 100 000, en sy lirieke word as van die bestes in Afrikaans beskou.

Skrywer en joernalis Herman Lategan kuier saam met Parow.

Ervaar Parow soos jy hom nog nooit gesien het nie.

Genre: Gesprek, Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 2016, 17:00

Woordfees 2016

Jack Parow Die ou met die snor by die bar,
Roekeloos,
19 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar