#Woordfees Irma Joubert Immer wes

Irma Joubert gesels met Helene de Kock (Debora en seuns) oor haar nuutste roman, Immer wes, en hoe die skrywer van historiese romans as brugbouer tussen generasies en kultuurgroepe optree.

Twee formidabele skrywers aan die woord!

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 2016, 15:30

Woordfees 2016

Irma Joubert Immer wes,
Roekeloos,
19 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply