#Woordfees Jackie Grobler Oorlog-Beeld

Oorlog-Beeld volg die verloop van die Anglo-Boereoorlog in koerantformaat.

Daar word nie net oor militêre konfrontasies berig nie, maar ook oor die kommandolewe, ervaringe van krygsgevangenes, vroue in konsentrasiekampe en Boere-afgevaardigdes in die buiteland, asook mense soos president Paul Kruger en Emily Hobhouse.

Jackie Grobler in gesprek met Fransjohan Pretorius.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 2016, 10:30

Woordfees 2016

Jackie Grobler Oorlog-Beeld,
Roekeloos,
19 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply