#Woordfees Johan Bakkes Openbaring

Openbaring is ’n reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – die skrywer, Johan Bakkes, en sy reisgenote besoek die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak, onderskeidelik die Danakil-depressie en die Siberiese dorpie Oymyakon.

Kom reis saam met dié supergewilde skrywer-storieverteller tydens sy gesprek met Ernst Grundling.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 2016, 14:00

Woordfees 2016

Johan Bakkes Openbaring,
Roekeloos,
19 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply