Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF
Sleutelwoord Argiewe:Shaun Acker
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Spyt
Tragi-komiese opset, donker humor, eiesoortige dialoog.
Rhodes verras op die verhoog
Die dramadepartement van die Universiteit van Rhodes is by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2009-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (SPAT) bekroon.