Sibongile Khumalo se naam is sinoniem met jazz en opera, maar ook met hoop en versoening.
Sleutelwoord Argiewe:Sibongile Khumalo
#KKNK Klein Karoo Jazz
Louis Mahlanga is een van die beste kitaarspelers in die land, Nomfusi se Afro-soul het haar binne vyf jaar ’n ster gemaak en Marcus Wyatt is ’n trompetspeler van formaat.
Standard Bank Jazz Mainstream 2014
Die Standard Bank Jazz Fees 2014 bestaan uit verskeie genres, waarvan Mainstream seker die gewildste is. Die ander genres is Blues, Funk, World Music, Afro-Jazz, Modern Jazz en Youth.
Reflect. Celebrate. Live: The University Tour
Sibongile Khumalo vier 20 jaar in die musiekbedryf met ‘n landwye toer, getiteld Reflect. Celebrate. Live: The University Tour.
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.