#KKNK Klein Karoo Jazz

Klein Karoo Jazz,
Roekeloos,
7 April.

Louis Mahlanga is een van die beste kitaarspelers in die land, Nomfusi se Afro-soul het haar binne vyf jaar ’n ster gemaak en Marcus Wyatt is ’n trompetspeler van formaat.

En Sibongile Khumalo, Melanie Scholtz en Loyiso Bala het geen bekendstelling nodig nie!

Beleef ’n reis deur ons ryk musikale erfenis op maat van opstaan-en-dans-jazz

* Debuut *

Met: : Sibongile Khumalo, Nomfusi, Melanie Scholtz, Marcus Wyatt, Louis Mahlanga, Sima en ander
Musiekregie: Melissa van der Spuy
Vervaardiger: Bondina Osterhoff

Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 100
Plek: Musiekplaas, Oudtshoorn
Datum: 10 April: 19:00

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply