Thandi Ntuli se musiek bring verskeie musikale erfenisse en genres bymekaar.
Sleutelwoord Argiewe:Marcus Wyatt
Acoustic Elektrik
Acoustic Elektrik manipuleer akoestiese instrumente met elektronika om ’n klank te skep wat genres kan laat uitbaster om iets vars en nuut te skep.
#KKNK Klein Karoo Jazz
Louis Mahlanga is een van die beste kitaarspelers in die land, Nomfusi se Afro-soul het haar binne vyf jaar ’n ster gemaak en Marcus Wyatt is ’n trompetspeler van formaat.