Thandi Ntuli se musiek bring verskeie musikale erfenisse en genres bymekaar.

Sedert die vrystelling van haar debuutalbum, The Offer, word sy erken as een van die baanbrekers van moderne Suid-Afrikaanse Jazz. Met die vrystelling van haar jongste album, Exiled, hierdie jaar is dit net weereens bevestig dat sy ’n kunstenaar met ’n betekenisvolle kulturele en musikale bydrae is. Haar eklektiese benadering tot musiek strek veel verder as die grense van genre.

Thandi Ntuli is Standard Bank se 2018 Jong Kunstenaar vir Jazz.

Met: Thandi Ntuli, Mthunzi Mvubu, Linda Sikhakhane, Marcus Wyatt, Justin Sasman, Keenan Ahrends, Benjamin Jephta, Sphelelo Mazibuko & Tlale Makene

Thandi Ntuli
Genre: Jazz
Taal: English
Ouderdomsbeperking:
Kaartjies: R95
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 29 Junie 2018

Nasionale Kunstefees 2018


Thandi Ntuli

Thandi Ntuli
Thandi Ntuli


Thandi Ntuli


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar