Louis Mahlanga is een van die beste kitaarspelers in die land, Nomfusi se Afro-soul het haar binne vyf jaar ’n ster gemaak en Marcus Wyatt is ’n trompetspeler van formaat.
Sleutelwoord Argiewe:Bondina Osterhoff
#KKNK Die Vredemakers / The Peacemakers
Die Vredemakers / The Peacemakers is ’n moderne groot werk vir koor, orkes en solis deur Karl Jenkins, die hedendaagse klassieke musiekkomponis wie se werk die
meeste uitgevoer word.
Cutt Glas Alles van die beste
Cutt Glas is 20. Nee, dis nie die hoeveelheid lede in die groep nie, ook nie hul gewig of hul IK nie.
Not Only Angels
Die vyf vroue van Cutt Glass maak nie net hemelse a capella musiek nie – hulle is ook pittig, prettig en geesdriftig.
