Die vyf vroue van Cutt Glass maak nie net hemelse a capella musiek nie – hulle is ook pittig, prettig en geesdriftig.
Sleutelwoord Argiewe:Cutt Glass
Te diep
Anna Davel is ‘n nuwe solostem op die Afrikaanse musiektoneel wie se debuut-CD Te diep by 2000 se Klein Karoo Nasionale Kunstefees bekendgestel is.
