Wonderboom in Durban

Wonderboom is vanjaar al 19 jaar saam.

Hulle vier dit die week in Durban waar jy hulle kan sien by Ollies Pub and Grill in Amanzimtoti op 10 April en dan by Hangar 8 by die Virginia lughawe in Durban-Noord op 11 April.

Stone City en The Cartel Collective maak die verhoog warm vir hulle.

Toegang is R100 per persoon.

Wonderboom
Wonderboom

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar