#KKNK Eeu van Eybers

Eeu van Eybers,
Roekeloos,
6 April.

Eeu van Eybers is ’n viering van Elisabeth Eybers se 100ste verjaardag en ’n huldeblyk aan dié formidable vrou en digter.

Jy sal haar opnuut leer ken in dié uur lange produksie.

Met: Olga Leonard, Trudie Prinsloo en Babette Viljoen
Teks en regie: Lize Beekman
Musiek: Olga Leonard, Babette Viljoen en Trudie Prinsloo
Vervaardiger: BO Produksies

Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 120
Plek: ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn
Datum: 6 April: 13:00; 7 April: 10:00

KKNK 2015

2.5

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply