Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord

(Finaal)

Die #NAF Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars by die 2013 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.

Roekeloos.co.za se “web scrapers” probeer* elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel lees wat uit Grahamstad en omgewing kom.

Die telbord word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook, Twitter, Google+ en resensies in die media. Die getalle op hierdie bladsy word van tyd tot tyd aangepas.

Net die gewildste 10 in elke afdeling word gelys.

#NAF Telbord

Posisie Gewildste Teaterproduksies Gewildste Musiekproduksies Gewildste Kuns Gewildste Musikante
1. Crazy in Love Lucy Kruger The Purple shall govern Karen Zoid
2. Fully Committed Shane Cooper Anthea Moys vs The City of Grahamstown Lucy Kruger
3. Race Card Awesome Big Band Rough Musick Shane Cooper
4. Pants on Fire Gloria Bosman Rhodes Fine Art Student Exhibition Gloria Bosman
5. Hoss Vusi Mahlasela Delta & Desert Vusi Mahlasela
6. The Things You Left Behind Steve Turre Martyrs, Saints and Sellouts Dan Patlansky
7. The Three Little Pigs MiCasa Ayanda Filana Steve Turre
8. Rainbow Scars Julian Redpath Bleu Remix MiCasa
9. The Island Laurent Coq Bob McKenzie Julian Redpath
10. What What Karen Zoid and Dan Patlansky Alone: Together Again Laurent Coq

Posisie Gewildste Akteurs Gewildste Aktrises
1. Siv Ngesi Amy Louise Wilson
2. Rob van Vuuren Liezl de Kock
3. James Cairns Alicia McCormick
4. Andrew Buckland Mary Scary
5. Shaun Acker Ilana Cilliers
6. Albert Pretorius Taryn Bennett
7. Jason Potgieter Lynita Crofford
8. Riaad Moosa Megan Knowles
9. Mbongeni Ngema Kristy Suttner
10. Martin Evans Nicola Hanekom

 
 


 

Hoe word dit gedoen?
1. Twitter en Suid-Afrikaanse publikasies word ge-scrape en alle data wat moontlik verband hou met die fees word getabuleer. Die Facebook API word ingespan om inligting op Facebook in te samel. Google+ word met die hand nagegaan – soek nog ‘n manier om die inligting outomaties te versamel (Uiteindelik ‘n oplossing hiervoor gekry).
2. Die data word vergelyk met die lys van produksies en kunstenaars soos dit verskyn in die feesprogram om te bepaal oor wie en wat gepraat word.
3. Die resultate word met die hand nagegaan en enige advertensies word verwyder.
4. Die oorblywende resultate word gebruik om die individuele tellings vir elke produksie en kunstenaar by te werk.
5. In gevalle waar produksies ‘n gelyke telling kry word die een wat eerste die vinnigste die telling behaal het eerste gelys.
6. Die dansteater, woordkuns, en lesings en gesprekke word onder die toneel getel.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply