Moor is ‘n verwerking van William Shakespeare se Othello. Die taal en kultuur van die stuk is aangepas om komplekse kwessies rondom ras en geslag aan te spreek.
Met: Masixole Heshu, Ilana Cilliers, Pumelela ‘Push’ Nqelenga, Noxolo Mafu, Keegan Van Zyl, Tristan Jacobs, Hannah Lax, Kimberly Mkhush en Ntsali Khaketla
Regisseur: Jess Harrison
Verhoogbestuurder: Matt Short
Vervaardiger: Rhodes Universiteit
28 Junie & 1 Julie
Rehearsal Room, Grahamstad
Tydsduur: 55 minute
Taal: Engels en Xhosa
Ouderdomsbeperking: 16 jaar
Kaartjies: R40
