Vir een week in die jaar verander Wilgenhof se grasperk in ’n blues bonanza.
Jack plug and the leads is die ruggraat van die week se musiek. Kom geniet ’n koue drankie waar die musiek heel week kook!
Met: Dale Collins (tromme), Rob Stemmet (baskitaar), Simon Orange (klavier) en Wayne Pauli (kitaar)
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: De Vette Mossel, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 21:00
Jack plug and the leads,
Roekeloos,
10 Februarie 2016.
