Hoekom krap mens jouself?
Want jy is die enigste een wat weet waar dit jeuk.
Jors: “Iemand het my kar gesteel.”
Koos: “Jy lyk nie rêrig bekommerd daaroor nie.”
Jors: “Nee, want ek weet wat die nommerplaat is.”
Onderwyser: “Wie was Johanna van Arkel?”
Jannie: “Ek weet! Noag se vrou!”
“Hoekom bewonder jy die graad R onderwysers so baie?”
“Want hulle laat die klein dingetjies tel.”
Watter dag van die week gaan kuier mens by jou meisie?
Vrydag!
… maar pasop as haar pa dink dis Donderdag!

Kan ek mooi vra wat is so snaak aan dit want niemand lag ni