#Woordfees Natasha Meister en Gerald Clark

In ’n genre wat gedomineer word deur mans, staan Natasha Meister nie terug nie!

Na ’n lang tydperk in Kanada is sy terug in haar geboorteland en wys sy hoekom sy die eerste vrou is wat ’n Fender-borgskap ontvang het.

Gerald Clark is al beskryf as “die man met die goue stem”.

Schalk van der Merwe sluit met sy baskitaar by hulle aan.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: De Vette Mossel, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 21:00

Woordfees 2016

Natasha Meister en Gerald Clark,
Roekeloos,
11 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar