Die bevoorregtes ken Mel Botes as ’n uiters begaafde liedjieskrywer, komponis, sanger en kitaarspeler uit eie reg.
Sleutelwoord Argiewe:Mel Botes
Oomblik van Waansin
Mel Botes was Beeld/Geraas en Janus Musiek se Vuurdoopliedjiewenner vir 2000. Mel – liedjieskrywer, kitaarspeler en sanger uit eie reg – het destyds naam gemaak met sy produksie David’s Confession, wat by Sun City opgevoer is. Hy is uit ´n groot aantal inskrywings in die Vuurdoopliedjiewedstryd as die algehele wenner in die kontemporêre afdeling aangewys. …
