Nianell in Konsert / Concert
Roekeloos
31 Julie
Roekeloos
31 Julie
Nianell werk deur die oktawe by vanjaar se Kalfiefees.
Sy sluit elemente in van folk, pop, R&B, country, klassiek en kelties in haar liedjies. Sy gaan haarself begelei op klavier en akoestiese kitaar.
Genre: Musiek
Met: Nianell
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R90
Plek: Sandbaaisaal, Hermanus
Datum: 20h30, 8 Augustus 2014
