’n Skreeusnaakse gesinskomedie met skoon stoutighede wat spog met ’n rits bekende akteurs.
Sleutelwoord Argiewe:Alec Debbo
#Vryfees2013 Telbord
Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.
Die Renosters
Is daar renosters los in Suid Afrika? Wie en wat is in beheer?
BreinBliksem
BreinBliksem is ‘n verwerking van Fanie Viljoen se jeugroman. Dié skrikwekkende verhaal handel oor die jeug se konflik met hulself, hul portuurgroep en die invloed van volwassenes.