Jessie keer ná baie jare terug na haar ouerhuis met magiese idees in haar kop en konfrontasie in haar hart.
Sleutelwoord Argiewe:Amalia Uys
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
Die vrou uit die see
Hierdie is die aangrypende liefdesverhaal van Ellida wat met die veel ouer dr Wangel getroud is.
#Woordfees Hotel Vleispaleis
Dit gaan nie goed met tannie Edie se bordeel nie.
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
My vrou se man se lyk se tas
Henry Perkins, ’n tipiese voorstedelike rekenmeester, ruil op die trein per ongeluk sy tas met die van ’n ander man om, net om uit te vind dat die tas ’n klein fortuin bevat!
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Huis toe
The Homecoming word allerweë beskou as Harold Pinter se meesterwerk.