As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene.
Sleutelwoord Argiewe:Phillru van Achterbergh
Die Grotman op toer
Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud. Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings.
Die Grotman gooi ‘n Kaapse en Vrystaatse draai
Groet die Grotman 2 met Phillru van Achterbergh gooi ’n Kaapse en Vrystaatse draai van 11-14 September 2025.
My Vrou se Man se Vrou weer op die planke
In die opruiende klug My Vrou se Man se Vrou, op die planke by Emperors Palace vanaf 29 Augustus tot 3 September 2023, draai die skreeusnaakse intrige om John Smith, ‘n taxibestuurder wat in ‘n web van chaos verstrengel raak wanneer sy twee wêrelde bots.
My vrou se man se vrou
Die klug My vrou se man se vrou open met voorskoue by die Springs Stadsteater op 12 en 13 Maart om 19:00 in die aande. Daarna gaan die skaterlagklug KKNK toe in Oudtshoorn en speel by die kykNET Hoërskoolsaal elke oggend om 09:30 van 25-29 Maart 2020.
My vrou se man se mannetjie
George en Linda Harper se 17-jarige huwelik het vir Linda roetine geword, maar dit lyk nie of George daarvan bewus is nie.
Lefra soek Fiela se kind
Die soektog is aan om die volgende Benjamin te vind.
Groot en gratis musiekfees
Heerlike pret en plesier by groot en gratis Meat World Musiekfees in Springs op 2 April 2016.
My boetie se boetie se boetie se baba voorskoue
Vanjaar se splinternuwe klug is My Boetie se Boetie se Boetie se Baba deur Ray Cooney en sy seun Michael.
My vrou se man se lyk se tas
Henry Perkins, ’n tipiese voorstedelike rekenmeester, ruil op die trein per ongeluk sy tas met die van ’n ander man om, net om uit te vind dat die tas ’n klein fortuin bevat!
