George en Linda Harper se 17-jarige huwelik het vir Linda roetine geword, maar dit lyk nie of George daarvan bewus is nie.
Sleutelwoord Argiewe:Gustav van Rooyen
#kknk2016 Daa’ Gaat die Bruid!
Dis die oggend van Judy se troue. Dinge is in rep en roer om alles in gereedheid te bring. En dan slaan die klug toe.