Kom maak jou eie skildery terwyl jy lekker fees hou by die Innibos Kunstefees en al die wonderlike teaterproduksies geniet.
Sleutelwoord Argiewe:Ana van Achterbergh
My man se skelmpie se skelmpie se vrou
Die skreeusnaakse West End-treffer speel in Bodley se elegante pels-salon af.
Groot en gratis musiekfees
Heerlike pret en plesier by groot en gratis Meat World Musiekfees in Springs op 2 April 2016.
My boetie se boetie se boetie se baba voorskoue
Vanjaar se splinternuwe klug is My Boetie se Boetie se Boetie se Baba deur Ray Cooney en sy seun Michael.
Mini-Fees in Roodepoort
Lefra Produksies bring ‘n minifees na die Roodepoortteater van 19 tot 21 November met produksies wat uitstekend gevaar het met die onlangse Aardklop Nasionale Kunstefees.
