Skilder en Wyn Kom maak jou eie skildery terwyl jy lekker fees hou by die Innibos Kunstefees en al die wonderlike teaterproduksies geniet.